PREMIUM LOGIN

ClassTools Premium membership gives access to all templates, no advertisements, personal branding and many other benefits!
 

Username:    
Password:    
Submit Cancel

 

Not a member?

JOIN NOW!

 

Sportetiek

 

Wat is die rol wat Sport Etiek Speel in Sport?
Die rol van sport etiek speel ‘n rol in die sport soort self en die kompetisie van die sport. Dit laat die leerders ook die verskil verstaan tussen sportmanskap en speel sonder sportmanskap. Mense kry atlete en afrigter wat die leerders of hulle self aanmoedig om die reëls te breuk, waar moontlik,om voordeel te kry oor 'n opponent, en minder aandag te skenk aan die veiligheid en welsyn van die kompetisie en die opponente. Vir hierdie leerders/afrigters/atlete gaan dit oor dat wen alles is. Sommige opinies wat hierdie mense het is:
 

     • Wen is alles
     • Dit is net verneuk as jy gevang word
     • Dit is die skeidsregter se taak om oortreding te vang, en die atlete en afrigters het geen verantwoordelikheid om die reëls te volg nie.
 

 Hier is ‘n paar voorbeelde van wat gebeur as hierdie mense so redineer dat wen alles is en nie om gee oor goeie sportmanskap nie:

    • Vieslike nagebootsery of beserings
    • Probeer 'n voorsprong te kry in 'n wedloop
    • Peuter met toerusting vir eie voordeel
    • Om pyn te veroorsaak op 'n teenstander met die bedoeling daarvan
    • Die gebruik van prestasie-verbetering
    • Tart of intimideer 'n teenstander